Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2 Ek en my liggaam – 9780636184985

R34.39

Platinum: Kukha Emahhabhula: Libanga R: Incwadzi Yekufundza IThemu 3 Incwadzi 3 (Paperback / Softback)

+
  • Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2 Ek en my liggaam - 9780636184985

    Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2 Ek en my liggaam - 9780636184985

    R34.39

    Request a Call Back

    •  Ask a Question
      Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2 Ek en my liggaam - 9780636184985

      Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2 Ek en my liggaam - 9780636184985

      R34.39

      Ask a Question


        Share
      Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Plakkaat 2 Ek en my liggaam – 9780636184985
      Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is ‘n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig.
      Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word.
      Die Klankewerkboek word ondersteun deur ‘n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

      General

      Imprint

      Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa

      Country of origin

      South Africa

      Series

      Afrikaans sonder grense

      Release date

      2018

      Availability

      Expected to ship within 5 – 10 working days

      Dimensions

      420mm (L)

      Format

      Poster

      ISBN-13

      978-0-636-18498-5

      Barcode

      9780636184985

      Languages

      value

      Categories

      LSN

      0-636-18498-6

      Reviews

      There are no reviews yet

      Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

      Close
      Categories
      Close My Cart
      Close Wishlist
      Close
      Compare Products (0 Products)
      Compare Product
      Compare Product
      Compare Product
      Compare Product
      Close
      Categories