ALLES IN EEN Handleiding Voorskoolse Aktiwiteite – AOI6070404

R518.77

ALLES IN EEN Handleiding Voorskoolse Aktiwiteite – AOI6070404

Orders will be delivered via our courier partner or DM fleet.There is no delivery fee for orders above R200 for Gauteng only Clients.

+
  • ALLES IN EEN Handleiding Voorskoolse Aktiwiteite - AOI6070404

    ALLES IN EEN Handleiding Voorskoolse Aktiwiteite - AOI6070404

    R518.77

    Request a Call Back

    •  Ask a Question
      ALLES IN EEN Handleiding Voorskoolse Aktiwiteite - AOI6070404

      ALLES IN EEN Handleiding Voorskoolse Aktiwiteite - AOI6070404

      R518.77

      Ask a Question


        Share

      ALLES IN EEN Handleiding Voorskoolse Aktiwiteite 9781776070398

      Die handleiding bevat lesplanne vir elke dag en is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraawerk vir kinders van geboorte tot vier jaar om onderwysers, onderrigpraktisyne, ouers en oppassers te help om hulle peuters, kleuters en kinders op pad na Graad R te onderrig op ’n speelse manier. Elke week (daar is 40 weke) begin met ‘n spinnekopdiagram, agtergrondinligting oor die vaardigheidontwikkeling van die week, en begin dan met ’n sirkelaktiwiteit vir elke dag (met twee addisionele aktiwiteite) wat u met die kind doen en eindig met ’n storie. Dit bevat ook ’n Bak-en-brou-aktiwiteit aan die einde van die week waar die kind eetbare voorwerpe maak (soos ‘n varkkoekie wat by die Plaasdiere-tema aansluit asook ’n poppekasstorie. Die handleiding bevat aktiwiteite wat al die ELDA’s (vroee leerontwikkelingsareas soos Kreatiwiteit, Welsyn, ens., dek. agtergrondinligting oor die voorskoolse program. Wenke vir aktiwiteite wat met behulp van goedkoop en maklik verkrygbare materiale voltooi kan word. Basiese konsepte wat die kind moet leer. Temas soos Ek, My liggaam, Diere (met aparte temas soos Voels, Troeteldiere en Plaasdiere), en My omgewing, ens. Die handleiding sal u help om u kind suksesvol na Graad R te vorder. Die doel van die handleiding is om kinders speel-speel op te voed en hulle vaardighede te ontwikkel.

      Reviews

      There are no reviews yet

      Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

      Close
      Categories
      Close My Cart
      Close Wishlist
      Close
      Compare Products (0 Products)
      Compare Product
      Compare Product
      Compare Product
      Compare Product
      Close
      Categories